Lirik Lagu Vat 'n Bietjie Riaan Benade
Kom Ons Vat ′n BietjieVat 'n Bietjie
Gee My Nog ′n Bietjie
Ek Soek Nog 'n Ietsie In My Glas
Trap Die Prop
Top My Op
Kom Ons Vat 'n Bietjie
Vat ′n Bietjie Vas
Wat Sê Jy?
Wat Maak Jy?
Dis Koud Hier
So Bring Jy Die Vuur?
Jy Vat Die Langplaas
Met ′n Groot Haas
En Kom Deur
Want Hier Gaan Die Dinge Gebeur
Met 'n Lekker Dingetjie
Twee Twee Vingertjie
Ysie Vleisie Bring En Braai
Kom Ons Vat ′n Bietjie
Vat 'n Bietjie
Gee My Nog ′n Bietjie
Ek Soek Nog 'n Ietsie In My Glas
Trap Die Prop
Top My Op
Kom Ons Vat ′n Bietjie
Vat 'n Bietjie Vas
Whooh
Wat Praat Hy?
Hoe Loop Hy?
Dit Smaak My
Ons Moet 'n Oestertjie Laat Gly
Jy Vat Tabasco
Jy Gat ′n Peper Kou (jy Gat ′n Peper Kou)
Dit Maak 'n Bietjie Seer
Maar Dis Hoe Die Dinge Gebeur
Met ′n Lekker Dingetjie
Twee Twee Vingertjie
Ysie Vleisie Bring En Braai
Kom Ons Vat 'n Bietjie, Vat ′n Bietjie
Gee My Nog 'n Bietjie
Ek Soek Nog ′n Ietsie In My Glas
Trap Die Prop
Top My Op
Kom Ons Vat 'n Bietjie
Vat N Bietjie Vas
Vat 'n Bietjie
Vat ′n Bietjie
Gee My Nog ′n Bietjie
Ek Soek Nog 'n Ietsie In My Glas
Trap Die Prop
Top My Op
Kom Ons Vat ′n Bietjie
Vat N Bietjie Vas
Whooh
Nou Ons Almal Ken Vir Oom Skollie
En Hy Like Mos Daai Ding Sê Van Vat 'n Bietjie Vas
En Soos Jy Agter Raak Maak Hy Seker Sy Ys Raas In Sy Glas
Nou Die Langplaas Pad Loop Straight Tot Op Sy Voorstoep
Jy Kan Net Stop
Daar Staan
En Roep
En Oom Skollie Sal Jou Bederf
Met ′n Lekker Dingetjie
Twee Twee Vingertjie
Ysie Vleisie Bring En Braai
Kom Ons Vat 'n Bietjie
Vat ′n Bietjie
Gee My Nog 'n Bietjie
Ek Soek Nog 'n Ietsie In My Glas
Trap Die Prop
Top My Op
Kom Ons Vat ′n Bietjie
Vat ′n Bietjie Vas
Hey
Vat 'n Bietjie
Gee My Nog ′n Bietjie
Ek Soek Nog 'n Ietsie In My Glas
Trap Die Prop
Top My Op
Tom Ons Vat ′n Bietjie
Vat 'n Bietjie Vas
Yay
Vat ′n Bietjie
Vat 'n Bietjie
Gee My Nog 'n Bietjie
Ek Soek Nog ′n Ietsie In My Glas
Trap Die Prop
Top My Op
Kom Ons Vat ′n Bietjie
Vat 'n Bietjie Vas
Whooh
Vat ′n Bietjie, Vat 'n Bietjie
Gee My Nog ′n Bietjie
Ek Soek Nog 'n Ietsie In My Glas
Trap Die Prop
Top My Op
Kom Ons Vat ′n Bietjie
Vat 'n Bietjie Vas
Whooh
(Dissie Vibe)
Sumber & Catatan Lirik
Lirik lagu ini disusun berdasarkan sumber yang tersedia di internet untuk tujuan referensi dan edukasi. Jika kamu ingin mengetahui info lebih lanjut tentang pencipta ataupun penyanyinya, silakan klik tautan di bawah ini:
Tautan di atas akan membuka hasil pencarian Google tentang pencipta dan penyanyi dari lagu ini.
post a comment